Die huis is 5 Slaapkamers 6 Badkamers 105square lapa, kombuis, tv kamer en stoep met afdak met Jacuzzi en jou eie Boma
Dubbel Garage met dubbel afdak
Kommunial het die volgende
Swembad area
Groot grasperk
Snoepie
Onthaal saal
Klim en klouter en speel area vir die kinders
Diere op die plaas
Kameelperde
Zebra’s
Luiperde
Rooibokke
Kudu’s
Blouwildebeeste
Springbokke
Sables
Bosbokke
Vlakvarkies
En nog vele meer
Water in oorvloed en Eskom krag en ondergrondse rivier
Skoon Maak en onderhoud van die plaas nie jou verantwoordelikheid nie. “levies en krag +/- R2000 per maand
Interested in property 2014239? Please fill in your details below, and we will contact you as soon as possible.